Verenigde Oos-Indiese Kompanjie

Vlag van die Amsterdamse Kamer van die VoC

Die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie (destyds Vereenigde Oostindische Compagnie, algemeen afgekort as VOC) was 'n organisasie wat in die 17de en 18de eeu die monopolie by die Nederlandse owerheid verkry het om handel te dryf met en vir die kolonisering van Asië. Die VOC word ook beskou as die eerste maatskappy wat aandele uitgegee het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search